Guest
        
      
    
    
      Wil net vir Radio AMT sê ek hou duim vas vir julle dat julle een van die dae weer sal kan uitsaai  as God wil. Ons het stasies soos julle nodig om Christus te help verkondig deur middel van Christelike radio programme en Christelike musiek.
    
    
      Jan. 29, 2023, 1:25 p.m. GMT