Guest
Ek hoop nie julle gee om as ek vra nie, maar speel Bethel Gospel Radio Afrikaanse Gospel musiek? Ek is 'n baie groot aanhanger van Afrikaanse Gospel musiek en ek laik die Christelike programme op Afrikaanse radio. Mag God Bethel Gospel Radio ryklik seën en alles van die beste vir julle.
Dec. 22, 2015, 12:22 p.m. GMT