Guest
Groot asseblief kan Kanaal 7 vir al die Praise and Worship fans meer Evelation Worship musiek speel? Evelation Worship is 'n baie goeie Christen en Gospel band, en ek wil baie graag meer van hulle musiek hoor op Kanaal 7.
Nov. 24, 2023, 10:29 a.m. GMT