Guest
Ek wil baie dankie sê dat julle die mooi liedjies van Juanita du Plessiss In die Hemel en Jesus hou my vas gespeel het op Net Radio SA se Gospel program vanaand. Julle maak my dag met die mooi Gospel musiek. Baie dankie vir die wonderlike Gospel musiek en God bless.
Sept. 25, 2016, 8:46 p.m. GMT