Guest
Speel Quantum radio Gospel musiek? Ek hoop nie julle gee om dat ek vra nie, maar ek is 'n baie groot liefheber van Christelike musiek en wil baie graag weet op watter tye van die week ek Gospel kan verwag. Baie dankie en God seën Quantum Radio.
Oct. 11, 2016, 7:56 p.m. GMT