Beste Stasie in SA, die Wêreld!!!! Love die musiek, die mense en die mede luisteraars. Goeie mense trek goeie mense. Die Tik Tok lives is ook baie fun! Veral Hein wat so dans in die ateljee!
Sept. 18, 2023, 1:22 p.m. GMT
Guest
Speel asseblief vir ons op Harties FM meer Afrikaanse Gospel musiek bv Leon Goosen, Danie Botha, Willie Joubert, Wanda de Kock, Manne wat glo, Lisbé Visser, Onbeskaamd, Prophet, Oscar Ehrensperger, Cathy Viljoen en Ronell Erasmus?
Sept. 26, 2022, 6:56 p.m. GMT
Guest
Gospel musiek verdien die nommer een plek op Harties FM se top tien ranglys. Ek stem vir meer Christelike musiek al die pad.
This website uses cookies for analytics and personalization. Click here to learn more or change your cookie settings. By continuing to browse, you agree to our use of cookies.