Guest
Hi ek wil net vra Speel Perron FM Gospel musiek? Ek is 'n Christen luisteraar wat lief is vir Jesus en mal is oor Afrikaanse en Internasionale Gospel musiek. Baie sekulere Afrikaanse radio stasies doen dit om al die ander musiek genres Maandag tot Saterdag te speel en die Gospel musiek vir Sondae wanneer almal in die mood vir Kerk musiek is. Doen Perron FM dit ook so?
Nov. 5, 2015, 3:48 p.m. GMT