Guest
Hi daar weet iemand dalk op watter tye van die week Radio Eendrag Gospel musiek speel? Ek is 'n groot aanhanger van Afrikaanse Gospel asook internasionale Gospel en ander formate van Christelike musiek. Hou aan met al die goeie Christelike radio uitsendings en God bless.
March 26, 2016, 11:21 a.m. GMT